Selfs as dinge goed gaan het die mees kwesbare in ons gemeenskappe ons hulp nodig. Soek vir liefdadigheid organisasies om te ondersteun, of maak gebruik van ons gratis platinum advertensies vir alle liefdadigheid organisasies.

Dis maklik om behoeftiges the vind, waar u ookal is, op ons webwerf. Gaan na ons liefdadigheid bladsye: Liefdadigheid

As u u liefdadigheid organisasie wil adverteer kan u verniet registreer, u advertensie skep en ons kontak om u advertensie op te gradeer na 'n platinum advertensie op al ons webwerwe.

Ons is reg om alle liefdadigheid organisasies te help om blootstelling te kry en te floreer. Ons aanbod vir liefdadigheid organisasies was nog altyd daar en sal daar wees in die toekoms. Maak seker dat die organisasies wat u ondersteun op ons web werf is sodat hulle maksimum blootstelling kan kry.

 

Hoe kan u help?
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 44.206.227.65. Session reference 0ccee3f5-ed53-11ee-9722-9600003572f7.